My experience thus far on the Developer Factory program:
2012-04-05
Jy kan nie regtig die werk met college vergelyk nie. Werk is meer ernstig as wat college was omdat dit is wat jy 'n lewe wil van maak. Werks omstandighede is heel anders as wat college is. By die college was jy daar om te leer van die wêreld daar buite en om jou voorberei vir enige take en probleme wat in jou pad kan voor kom.

Nou dat ek begin werk het kan ek sien hoe dit wat ek geleer het toepas by die werk omstandighede. Hoe MSSQL werk met Magic XPA en die beplanning wat als daar ingegaan het voordat enige “Coding” gedoen kon word. Magic XPA is anders as ander “Developer Programs” maar dit maak die proses soveel vinniger as n mens dit ken.

Die voordeel wat ek gekry het om deur college toe te gegaan het my baie gehelp. Ek was geleer hoe om te werk in groepe en om my logika te verbeter en nie net die prentjie te sien nie maar ook wat als saam met die prentjie gaan. Soos byvoorbeeld nie net die program te sien nie maar ook te sien wat als saam met dit gaan die beplanning, databasis die instrument wat benodig word om die program te laat werk.

My raad aan ander studente sal wees, leer wat vir jou gegee word in klas want dit word gebruik in die wêreld hier buite. Moenie net doen wat van jou verwag word nie maar sit meer moeite in en jy sal raak gesien word, en nog een ding beplan jou werk wat jy gaan programmeer eers deeglik voordat jy net begin. Anders gaan jy net foute maak wat jy eers later gaan agter kom waar jy dit kon vermy het.

2012-05-28
It is already three months into Developer Factory and it feels as if I just started last week.

My experience so far is great. In this past three months 5 people have joined developer factory and everyone is already blending in. Every day I learn more about Magic XPA as in the first few weeks, but know Magic XPA is set aside and documentation is on us.

We were assigned to a new project where we had started to work with the Developer Factory team in JHB. We had arranged meetings for every day at 10 o’clock to discuss the difference between our work and theirs. The first few weeks of documentation were difficult, there were so many loose ends, but after a while we got the hang of documentation.

Last but not least, the internship is really a great start in a person’s future. You learn everything of the different technologies that is around and available to you.